'n Slooprok vir 'n altyd 30-voorkoms
Foto’s: Rodger Galery
Net reg vir die naweek saam met 'n boodskapper-handsak en slooprok.
Pers-en-rooi paisley-en-blompatroon slooprok
R1 995
SLATE
Groottes 32 - 34
Vir 'n altyd 30-voorkoms dra dít saam met jou fluweelbaadjie
|
|
|
|
|
| Swart fluweelbaadjie R999 HABITS Grootes 32 - 40 |
Grysbruin fluweel- spanbroek R615 AUGUST Groottes 32 - 40 |
Swart balletstyl-skoene van kuns-sweedsleer met klinknaels R79.99 MR PRICE |
Rooi sak van kunsleer R1 499 DIESEL |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
'n Blinker-top vir 'n altyd 'hip'-voorkoms
SARIE - Mei 2010
Ideaal vir skemerkelkies: Sê 'ja' vir 'n blinker-top saam met jou fluweel-baadjie.
-
'n Item met versiering vir 'n altyd 30-voorkoms
SARIE - Mei 2010
Dra noupassende jeans met ooptoon-hakskoene – perfek vir werk én skemerkelkies.
-
'n Klassieke voorkoms vir die fluweelbaadjie
SARIE - Mei 2010
Vroulik by die werk saam met 'n valletop.
-
Brogues vir 'n altyd 30-voorkoms
SARIE - Junie 2010
'n Polonek-en-rok-kombinasie gee 'n vrouliker gevoel aan die moet-hê-winterskoen.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Moskou
SARIE - Mei 2010
Die Rooiplein se ysigheid vra luukse teksture soos fluweel en kunspels vir ’n glansryke, bont winter.

























Kry jou SARIE oral, enige tyd