'n Blinker-top vir 'n altyd 'hip'-voorkoms
Foto’s: Rodger February Galery
Ideaal vir skemerkelkies: Sê 'ja' vir 'n blinker-top saam met jou fluweel-baadjie.
Grys moulose top met blinkers
R469,95
RAGE
Groottes S - XL
Vir 'n altyd 'hip'-voorkoms dra dít saam met jou fluweelbaadjie
|
|
|
|
|
| Swart fluweelbaadjie R999 HABITS Groottes 32 - 40 |
Verweerde kêreljeans R1 000 GUESS Groottes 30 - 38 |
Pers ooptoonhakskoene van sweedsleer R999 NINE WEST |
Horlosie aan pers kuns-krokodilvelbandjie Prys op aanvraag RAMOND WEIL @ LUXCO IMPORTERS |
- Assistent Andrea Smith
Verwante artikels
-
'n Klassieke voorkoms vir die fluweelbaadjie
SARIE - Mei 2010
Vroulik by die werk saam met 'n valletop.
-
'n Slooprok vir 'n altyd 30-voorkoms
SARIE - Mei 2010
Net reg vir die naweek saam met 'n boodskapper-handsak en slooprok.
-
Dra kapstewels saam met 'n rok met versiering
SARIE - Mei 2010
Kapstewels – die ideale afronding by ’n kort rok dié winter.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Moskou
SARIE - Mei 2010
Die Rooiplein se ysigheid vra luukse teksture soos fluweel en kunspels vir ’n glansryke, bont winter.

























Kry jou SARIE oral, enige tyd