Net vir jou oë...
Foto’s: Simon Deiner/SDR en Rodger February Galery
Bederf jouself dié maand met sensuele onderklere.
1 Silhoeët
By die Afrika-modeweek is vormdrag onder ’n deursigtige rok op die loopplank gesien. Dié uitrusting is deel van kLûk CGDT se Somer 2010/2011-reeks. Dra vormdrag onder enige uitrusting om jou figuur te vlei.

Errol Arendz laat ’n korset sensueel lyk. Dié snit met sy 50’s-inspirasie lyk mooi vir die aand saam met ’n vol romp.
![]() |
![]() |
![]() |
||||
|
2 Bandjieloos By skouerlose toppies of -rokke Groottes: 32B – 40DD |
3 Só Frans Die sensuele broekie Groottes: S – XL |
4 Sagte verleiding Vleiend vir klein, ferm borste Groottes: S – L |
||||
![]() |
![]() |
![]() |
||||
| 5 Balconette-bra
Die snit is perfek vir borste wat Groottes: 32A – 36C |
6 Ge-Kussing Lyk begeerlik met ekstra hulp, soos kussinkies in ’n bra. Rooi bra met Groottes: 32A – 36C |
7 Aandrok Perfek vir ’n romantiese aandjie Groottes: S – XL |
||||
![]() |
|
|
||||
|
8 Korset Dié Victoriaanse Groottes: 32A – 36D |
9 Heupbroekie Verleidelik saam met heupsnitbroeke Groottes: |
10 Ondersteuning Perfek vir die voller figuur. Groottes: 36D – 44DD. |
||||
![]() |
|
|||||
|
11 Kamisool Die enigste onderklere-item wat Groottes: S - L |
12 Sonder lyne Die perfekte teenvoeter vir onooglike Groottes: 32A – 36D |














































Kry jou SARIE oral, enige tyd