Dra dit só

  • Slim skoen-idees

    Slim skoen-idees

    SARIE - April 2009

    Moeg vir jou ou skoene? Hier is ‘n vinnige manier om nuwe lewe aan ‘n ou paar te gee.

  • 'n Potloodromp is 'n staatmaker

    'n Potloodromp is 'n staatmaker

    SARIE - Mei 2009

    Geruite stof saam met ‘n potloodromp is in die kol as jy soos 'n meisie van die Engelse platteland wil lyk.

  • Rooi is mos mooi

    Rooi is mos mooi

    SARIE - April 2009

    'n Moet-hê kleur. Dra 'n bietjie vuurwarmte en kyk wat gebeur!

  • Dra jou oopknooptrui stylvol

    Dra jou oopknooptrui stylvol

    SARIE - April 2009

    Blompatrone is hierdie winter dié in-ding. Kombineer met 'n oopknooptrui vir vroulike sjiek.

  • Oopknooptrui bó: Dra dit klassiek

    Oopknooptrui bó: Dra dit klassiek

    SARIE - April 2009

    Kombineer jou oopknooptrui só vir 'n altyd klassieke voorkoms.

  • Jou oopknooptrui modern gedra

    Jou oopknooptrui modern gedra

    SARIE - April 2009

    Noupypjeans en gladiator-hakke gee ‘n moderne gevoel aan ‘n oopknooptrui.

  • Palmhandsak-style

    Palmhandsak-style

    SARIE - Januarie 2009

    Palmhandsakke was verlede jaar groot en gaan in 2009 nóg 'n seisoen of wat beleef! Die geheim is om meer georganiseerd te wees met jou handsak.

  • Wat is jou figuurvorm?

    Wat is jou figuurvorm?

    SARIE - Oktober 2008 | Kommentaar: 1

    Hoe om jou heupe te verbloem, jou middel te vlei en breë skouers nouer te laat lyk. Plus ons kies die perfekte klerekas vir jóú.

  1. 1
  2. 3
  3. 4
  4. 5
  5. 6
  6. 7
  7. 8
  8. 9
  9. 10
  10. 11