Dra dit só
-
Dra 'n volromp saam met jou eenskouer-top
SARIE - Oktober 2009
Lyk saans soos ’n Hollywood-ster met ’n volromp en goue juweliersware.
-
Die eenskouer-top vir 'n altyd 30-voorkoms
SARIE - Oktober 2009
Glansryk saans of by jeans bedags. Wys so'n bietjie skouer–asimmetries.
-
Die volromp vir 'n altyd 30–voorkoms
SARIE - September 2009
Dis so 'n veelsydige kledingstuk: perfek vir werk én naweek
-
Dra helderkleurige sandale saam met jou volromp
SARIE - September 2009
Gemaklik vir die naweek saam met ’n T-hemp en plat sandale.
-
Kies 'n helderkleurige top saam met jou volromp
SARIE - September 2009
Dis altyd klassiek saam met ’n mansbaadjie (boyfriend blazer).
-
'n Kort rokkie saam met jou motorfietsstyl-leerbaadjie
SARIE - Augustus 2009
Of dit nou gebrei of van kant is; dit is die nuwe wenner voorkoms.
-
Leerbaadjie vir 'n klassieke voorkoms
SARIE - Augustus 2009
Jeans saam met 'n leerbaadjie bly 'n staatmaker-voorkoms. Gee dit 'n vroulikheid met 'n nekstrikbloes.
-
Die leerbaadjie vir 'n altyd 30-voorkoms
SARIE - Julie 2009
Die moet-hê onder Hollywood-sterre – ’n leerbaadjie perfek vir skemerkelkies saam met ’n swart nommertjie, of informeel saam met jeans.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd