Trap stylvol in jou somerhakke

Deur Amaria Carstens, SARIE - Januarie 2011

Hier is Somer 2011 se moet-hê skoenstyle: Hoë hakke in neutrale kleure, wighakke, kleur en klinknaels.

NEUTRALE KLEURE, HOË HAKKE
Belegging: R499-R999
 
Taan-en-bruin platformhakskoen
van leer
R899
Nine West
Ooptoon-wighakskoen van
leer

R799
Aldo
Ooptoon-spykerhakskoen
R499
Luella
Ooptoon-spykerhakskoen met
veter-detail

R999
Aldo
WIGHAK
Spandeer: R249-R599
Wighakskoen met fynblompatroon
R250
Foschini
Bruin wighaksandaal van kunsleer
R369
Zoom
Blou wighaksandaal van leer
R599
Hush Puppies
Olyfgroen wighakskoen van
kurk en seil

R249
Queue
KLEUR
Bietjie ekstra: R249-R380
Klipkleurige sandaal met
kleurryke stene
R249
Queue
Pers sandaal vankunssuède met
enkelbandjie

R269 Zoom
Kleurryke gladiator-sandaal
van kunsleer

R340
Inwear @
TRUWORTHS
Bruin sandaal met kralewerk
R380
Foschini
KLINKNAELS
Begroting: R130-R399
Grysbruin sandaal
met klinknaels

R399
Sissy Boy
Beige ooptoon-skoen
van kunsleer

R130
Identity
Blou balletstylskoen
van kunssuède

R249 Zoom
Kakie wighaksandaal met
dubbele enkelbandjie

R299
Rage
  • Assistent Andrea Smith & Michelle van Rooyen

Galery

  • Wighakke van Green Cross
  • Ooptoon-wighakskoen van leer
  • Taan-en-bruin platformhakskoen
  • Ooptoon-spykerhakskoen
  • Ooptoon-spykerhakskoen met veter-detail
  • Bruin wighaksandaal van kunsleer
  • Olyfgroen wighakskoen van kurk en seil
  • Wighakskoen met fynblompatroon
  • Blou wighaksandaal van leer
  • Kleurryke gladiator-sandaal van kunsleer
  • Bruin sandaal met kralewerk
  • Grysbruin sandaal met klinknaels
  • Klipkleurige sandaal met kleurryke stene
  • Blou balletstylskoen van kunssuède
  • Pers sandaal vankunssuède met enkelbandjie
  • Kakie wighaksandaal met dubbele enkelbandjie
  • Beige ooptoon-skoen van kunsleer