Spanbroek vir die aand
Foto’s: Rodger February Galery
Jou skemerkelkierok kry nuwe woema met ’n spanbroek daarby.

Kersiepienk satynrok
R1 100
Lipsy
Groottes 6 – 16
Swart spanbroek met ritssluiter-detail
R200
Foschini
Groottes 8 – 14
WENK:
Ritssluiter- of klinknael-detail is gróót op spanbroeke
Dra saam met jou spanbroek:
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
| Pers palmhansak van kunsslangvel R299 Sissy Boy |
Pers-en-goue kroonkandelaaroorbelle van metaal en glas R115 Claire’s |
Silwerring met swart sirkonia-steen |
Swart ooptoon-hakskoene van kuns-sweedsleer met uitsny-detail R340 Foschini |
- Assistent Andres Smith
- Foto van Sanlam SA Modeweek
Verwante artikels
-
Bonkige halssnoer vir die aand
SARIE - Februarie 2010
Laat jou halssnoer al die praatwerk doen.
-
Fyn gebreide trui vir die aand
SARIE - April 2010
Met herfs wat aan ons voordeur klop, is 'n fyn gebreide trui net die ding.
-
Harembroek vir die aand
SARIE Januarie 2010
Soos 'n groot brander het diè moet-hê-item ons getref. Maar hoe dra ons dit?
-
Spanbroek vir die dag
SARIE Maart 2010
Inspirasie so reg uit die 80’s – die spanbroek is terug! Só dra jy dit in 2010.


























Kommentaar