'n Swart baadjie en jou potloodromp

Deur Amaria Carstens, SARIE - Mei 2010

'n Swart baadjie en jou potloodromp Foto’s: Rodger February Galery

'n Klassieke swart baadjie is perfek om 'n ander gestruktureede item af te rond.

Grys-en-geel sjaalkraag-top van viskose
R69,99
MR PRICE
Groottes 8 - 38

Swart baadjie van crêpe
R850
TRUWORTHS
Groottes 30 - 42

Vir 'n altyd 30-voorkoms dra dít saam met jou potloodromp

 

Potloodrompvan viskosemengelstof

swarT-en-blou hakskoene van sweedsleer

silweroorbelle meT oniks-sTene

swarT leerhandsak meT keTTinghandvaTsel

Potloodromp van viskosemengelstof
R249.95
KELSO CAREER @ EDGARS
Groottes 6 - 16
Swart-en-blou hakskoene van sweedsleer
R1 299
ALDO
Silweroorbelle met oniks-stene
R3 999
THOMAS SABO
Swart leerhandsak met kettinghandvatsel
R699
LUELLA
  • Assistent Andrea Smith

Verwante artikels

Galery

  • Swart baadjie
  • Potloodromp van viskosemengelstof
  • Swart-en-blou hakskoene van sweedsleer
  • Silweroorbelle met oniks-stene
  • Swart leerhandsak met kettinghandvatsel