Het jy gehoor?

  • Voller figure op loopplank in NY

    Voller figure op loopplank in NY

    SARIE Februarie 2012

    Tussen die supermaer modelle en die petite ontwerpe by vanjaar se New York-modeweek, is die voller vrou ook gevier met die bekendstelling van Bare Necessities se Bare Plus-onderklerereeks. Só berig www.reuters.com.

  • SA model Katryn Kruger 'n sensasie in Parys

    SA model Katryn Kruger 'n sensasie in Parys

    SARIE Februarie 2012

    Jy’t haar eerste in SARIE gesien! Die jong Kaapse model Katryn Kruger is ’n sensasie in
 Parys, waar sy pas 
met een van die grootste komplimente in die modewêreld vereer is.

  • Dié kurwes is 'n Oscar werd

    Dié kurwes is 'n Oscar werd

    Die modes van die jare 50 en 60 is daarvoor bekend dat hulle die vroulike vorm beklemtoon het. Hollywood vier weereens dié modes in rolprente soos die Oscar-benoemde The Help.

  • Dié twee aktrises het 'n ding of twee gemeen ...

    Dié twee aktrises het 'n ding of twee gemeen ...

    Michelle Williams vertolk die rol van Marilyn Monroe in My week with Marilyn, maar dié twee het meer gemeen as 'n kort blonde kapsel.

  • Vere en voëls in die mode: Iets om oor te kwetter

    Vere en voëls in die mode: Iets om oor te kwetter

    SARIE Januarie 2012

    Asemrowend glansryk of oulik en prettig: Maak van dié trend wat jou pas!

  • Matriekafskeidrok-wenner 2011 - foto's

    Matriekafskeidrok-wenner 2011 - foto's

    SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 10

    Meer as 700 inskrywings, ’n SARIE-paneel van 14 – onder wie ons 2011-Voorbladgesigwenner, Alrie Velleman – honderde kommentare op sarie.com en Facebook... en uiteindelik nét 1 wenner! Sy is Helène Herholdt, oudleerling van die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad.

  • Kaapse model in Prada se nuwe advertensieveldtog

    Kaapse model in Prada se nuwe advertensieveldtog

    SARIE Januarie 2012

    Katryn Kruger, die Afrikaanse meisie van Durbanville, pryk tussen top internasionale modelle in Prada se splinternuwe advertensieveldtog.

  • Golden Globes: Ons gunsteling-rokke

    Golden Globes: Ons gunsteling-rokke

    SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 7

    Die 69ste Golden Globe-toekennings is gister (15 Januarie 2011) in Los Angeles gehou. Ons modedirekteur, Chris Viljoen, wys sy gunsteling-rokke. Meryl Streep het elegant en gemaklik gelyk in haar klassieke rok – beslis 'n wenner!

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 20

Web Development by FormFunction