FOTO: Instagram @selenagomez

FOTO: Instagram @selenagomez

Het jy gehoor?

Nóg 5 modedinge van die week

Die week het gevlieg en die modespan kon nie alles met julle deel nie. Hier is kortliks nog 5 gebeurtenisse wat ons aandag getrek het:

#1 Kim Kardashian dra denim op denim

Kim K, wat bekend is vir haar noupassende kledingstukke, het ons byna op ons rug laat val met dié uitrusting!

A photo posted by Us Weekly (@usweekly) on

 #2 Gigi Hadid se bomber-baadjie (van Adidas na Hadidas)

A photo posted by Gigi Hadid (@gigihadid) on

 

#3 Kendall Jenner en Gigi Hadid vind die selfiestick

 

#4 Die troue van Victoria’s Secret-model Ana Beatriz Barros en Karim El Chiaty, met Victoria’s Secret-strooimeisies soos Isabeli Fontana, Alessandra Ambrósio en vele meer.

’n Handvol modelle maak die mooiste troufoto’s.

A photo posted by Jerome Duran (@jeromeduran) on

 

#5 Selena Gomez se foto stel nuwe Instagram-rekord vir die meeste likes - 4 miljoen! 

Selena het ook meer followers as Taylor Swift.

A photo posted by Selena Gomez (@selenagomez) on

 

Die modespan deel graag nuus!