FOTO: Jacky O'Shaughnessy in een van die AMerican Apparel advertensies

FOTO: Jacky O'Shaughnessy in een van die AMerican Apparel advertensies

Het jy gehoor?

FOTO’S: Dié ‘oumas’ kan nog hul lyf model hou

Huffington Post verwys al na dié groep modelle as die Mature Model Gang. Dít is ’n groep modelle ouer as 60 wat wys hulle kan nog hul lyf model hou.

Aktrise en model Jacky O’Shaughnessy (62) is deel van dié groep modelle. Sy is aangewys as die gesig van die handelsnaam American Apparel. Dié handelsnaam het dié foto op hul Instagram-profiel gedeel met die byskrif “sexy het geen vervaldatum nie”.

Kan jy glo? Hierdie bekendes is al 60!

Nóg modelle oor 60

Carmen Dell’Orefice (82)

FOTO: Carmen Dell'Orefice in 'n advertensie vir Rolex

FOTO: Carmen Dell’Orefice in ‘n advertensie vir Rolex

Jenni Rhodes (66)

FOTO: Jennie Rhodes in 'n advertensie vir

FOTO: Jenni Rhodes in ‘n advertensie vir Vielma

Sarah Wiley (66)

FOTO: Sarah Wiley het verskyn in die tydskrif, Stella

FOTO: Sarah Wiley het verskyn in die tydskrif, Stella

Daphne Selfe (85)

FOTO: Daphne Selfe se model= portefeulje by Models1

Daphne Selfe se model-portefeulje by haar agentskap, Models1

Wat dink jy? Hou jy daarvan dat handelsname ouer vroue in hul advertensies begin gebruik? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Lees hier: Moderaad vir jóú lyf: Ouer en steeds modieus