spero_villioti_bts
Het jy gehoor?

AUDI Joburg Fashion Week 2010: Agter die skerms

Jy kan uitsien na ontwerpers soos:
 

Karen Millen (Britse ontwerper)
Wild Fig and August (debutante op die AJFW – jong, vroulike ontwerpe)
Doreen Southwood en Abigail Keats (opkomende ontwerpers)
Heni (Hy’t groot naam gemaak by die ARISE Africa Fashion Week in Junie laasjaar)
Hip Hop, David Tlale, Carducci Womens’ (gevestigde ontwerpers)
Stefania Morland

Kyk na Survivor-deelnemer Craig Jacobs se ontwerpe

Spero Villioti - Agter die skerms
Machere - Agter die skerms
Wild Fig and August Heni