Het jy gehoor?

Die beskerming van ons jeug

Dit is ‘n fiksie-storie wat deur 3 drasakke uitgebeeld word. Elke sak stel ‘n hoofstuk uit “In Memory of Martha” voor.

Die drasakke is beskikbaar teen R89 elk en 100% van die opbrengs gaan aan Youth Aids. Dié organisasie maak gebruik van musiek, sport en die popkultuur om jong mense meer te leer oor MIV.

Vir meer inligting: 011 884 4141, 021 421 5674; www.aldoshoes.com

In Memory of Martha” deur Vivian Ralickas

Getting Lost In the City Jukebox
Hoofstuk 1
Getting Lost
Hoofstuk 2
In the City
Hoofstuk 3
Jukebox

Het jy geweet?

*15 000 000 kinders wêreldwyd is wees as gevolg van MIV/vigs.

*Elke minuut sterf ‘n kind aan vigs of vigs-verwante komplikasies.

*50% van nuwe infeksies is tussen die ouderdomme 15 en 24 jaar.

*Elke 15 sekondes word ‘n kind met MIV besmet.

*In Suid-Afrika alleen word ‘n 1 000 mense daagliks met hierdie dodelike virus besmet.