mbsa_j_d
Het jy gehoor?

Black Coffee wen

“Ons is in baie bly en dis vir ons ‘n groot eer,” het die wenners Donderdagaand by die toekennings in Johannesburg gesê.

Volgens Sheldon Kopman van Naked Ape Fashion Consulting is Black Coffee bekroon omdat hul reeks ‘n volmaakte sinergie weerspieël tussen die verlede en die toekoms.

Volgens Daniça was hul inspirasie, en die vertrekpunt van hul idee, dié van moeders wat hul kinders in kleurryke komberse toedraai en op hul heupe dra.

Vir meer inligting besoek www.blackcoffee.co.za of tel. 011 482 9148