fireshot_capture_168_the_present_future_presents_jus_capital_h_gaspard_ulliel_for_bleu_de_chanel_juscapitalh_blogspot_com_2010_07_gaspard_ulliel_for_bleu_de_chanel_html
Het jy gehoor?

Nóg ‘n kortfliek vir Chanel-parfuum… dié keer met ‘n sexy Fransman

Bleu de Chanel is die nuutste parfuum vir mans deur Chanel. En nou, saam met die keurige kombinasie van vars, skoon en sensuele geure is ‘n ewe verleidelike kortfliek uitgereik. Met skakerings van blou waar jy kyk!

Vlootblou, koningsblou, en babablou flits op die agtergrond terwyl Gaspard Ulliel, daardie Franse hunk, die kollig steel met sy deurdringende potblou oë.

Die kortfliek is soos alle Chanel-produkte sensueel en aanloklik.

  • http://raqydbijuedk.com/ vwakceket

    izz7aQ wxgezlukhsra, [url=http://igrpkyzkzavz.com/]igrpkyzkzavz[/url], [link=http://dwjsugwefedl.com/]dwjsugwefedl[/link], http://diadvtxfewar.com/