FOTO Instagram / @kendalljenner

FOTO Instagram / @kendalljenner

Het jy gehoor?

Kendall Jenner oorheers die voorblaaie

Vyf Vogue-voorblaaie binne nét twee maande – Kendall Jenner is stadig maar seker besig om sterstatus te bereik. 

Ja, Kendall Jenner is op die supermodel Gisele Bündchen se hakke. Vir die tweede agtereenvolgende jaar is Gisele die hoogs betaalde model in die wêreld! Sy het tot dusver vanjaar $30,5 miljoen (sowat R444 miljoen) verdien. Maar die groentjie Kendall is in die derde plek met $10 miljoen (sowat R145 miljoen).

Om op vyf voorblaaie van Vogue te wees is nie speletjies nie. En elkeen is iets besonders en uniek!

Só lyk die voorblaaie van Kendall Jenner:

Vogue (September Issue):

A photo posted by Vogue (@voguemagazine) on

 

Vogue Australia:

 

Vogue Japan:

A photo posted by VOGUE JAPAN (@voguejapan) on

 

Vogue Duitsland:

 

Vogue Spanje:

A photo posted by Vogue España (@voguespain) on

Watter voorblad is jou gunstelling?

Lees nou

Oud-model Teresa de Klerk praat oor haar moeilike jaar

Jana se Erfsondes kry nuwe seisoen!

FOTO’S: Neels van Jaarsveld se baba!