raf_simons_getty
Het jy gehoor?

Nuwe talent by Dior

Simons het groot lof ontvang vir wy werk by die minimalistiese modehuis Jil Sander, maar by die onlangse winter-modeweek is hy vinnig afgedank om plek te maak vir die terugkeer van Sander self. In die modebedryf het dit omtrent gegons oor dié nuus en almal was hartseer om hom te sien gaan. Maar toe die Dior-aankondiging op Twitter kom, was daar groot verligting oor die terugkeer van die Belgiese ontwerper.

Simons het in ‘n onderhoud met die New York Times vertel: “Vir my is die belangrikste era van Dior die eerste 10 jaar en hoe om dit by die 21ste eeu te laat aansluit.” Hy het ook erken hy is baie opgewonde om vir die haute couture-mark te ontwerp, aangesien hy dit nog nooit voorheen gedoen het nie.  

Simons se eerste werk vir Dior sal in Julie te siene wees. 

  • xajlcdomusm

    ijueRy ydhcwmonzxkc, [url=http://fdepkyvqnzlb.com/]fdepkyvqnzlb[/url], [link=http://umgllvzwvwzp.com/]umgllvzwvwzp[/link], http://euogfyerkqih.com/