Het jy gehoor?

Penélope: Donker en smeulend in Spanje + Kry haar styl!

Penélope, wat beter bekend is as aktrise, is geen nuweling in die modelwêreld nie. Sy lyk smeulend en geheimsinnig in dié foto’s met ‘n lang donker bob en kuif. Dié foto’s is geneem voordat die 39-jarige aktrise swanger was. Kyk hier na die nuutste foto’s van Penélope se maag saam met haar man, Javier Bardem.

Lus vir ‘n bob, maar jy wil nie jou lokke afknip nie? Probeer ‘n faux bob!

Die foto’s, deur die legendariese fotograwe Marcus Piggot en Mert Alas, is by die kenmerkende Casino de Madrid in Spanje geneem. Die dramatiese en donker agtergrond laat Penélope skitter in ‘n tikkie kleur op die voorgrond.

Penélope gaan dalk oudste Bond-meisie nóg wees!

Penelope, met Casino de Madrid in die agtergrond'n Tikkie kleur in die dramatiese foto'sDie fotograwe Marcus Piggott en Mert Alas, besig op die historiese Casino de Madrid in Madrid, Spanje.

Penélope is ook besig om haar eie handsakke saam met haar suster te ontwerp vir Loewe. Dié reeks sal op 1 November bekend gestel word.

Nicole Kidman spog ook met ‘n bob in haar nuwe advertensie-veldtog

Kry Penélope se rokerige oë in 3 maklike stappe

Kry nóg grimeerwenke hier.

Kry Penélope se uitrustings in die SARIE-winkel

Taylor maxi dress with mesh detail

Poppy polo-neck ponchoPoppy polo-neck poncho

Two-tone jacketTwo-tone jacket