Michelle Williams as die gesig van  Louis Vuitton

Michelle Williams as die gesig van Louis Vuitton

Het jy gehoor?

Eerste kykie: Michelle Williams se nuutste Louis Vuitton-veldtog

Ná ‘n suksesvolle Louis Vuitton-veldtog is Michelle Williams terug met nóg ‘n veldtog, dié keer met ‘n nuwe reeks handsakke vir lente 2014. Die Lockit-, Capucines- en die ikoniese Alma-handsakke steel die kollig.

Die fotograaf Peter Lindbergh het die foto’s geneem en elke toneel saam met dié aktrise perfek vasgevang.

Vir die Lockit-reeks het hulle die klassieke 1950’s-styl herleef met Williams wat ‘n as nonchalant Parysenaar uitgebeeld word. Dié handsak is van soepel Veau Cachemire-leer gemaak en in pastel-kleure beskikbaar. Die speelse, helder kleure van die Alma-handsak staan in kontras met die vroulike Capucines-sak.

DEI 440x285 MW-LGT2 INTL_a

Die Lockit-handsak

DEI 440x285 MW-APIM2 INTL_a

Die Alma-handsak

DEI 440x285 MW-CCOQ2 INTL_a

Die Capucines-styl

DEI 220x285 MW-CB1 INTL_A

Die Capucines-styl

DEI 440x285 MW-CBW2 INTL_a

Die Capucines-styl