18
Het jy gehoor?

Accessorize 10 jaar oud

Nou, 10 jaar later, spog hulle met 21 winkels landwyd en bekoor vroue seisoen ná seisoen met hul kleurryke en interessante ontwerpe.

Bekendes wat al hul gesig vir ‘n seisoen was, sluit in Leonardo DiCaprio se meisie, Bar Refaeli.

Vir meer inligting, kontak 021 447 7718 of besoek www.accessorize.co.za.

Metaalarmbande (R229 vir stel), Accessorize
Metaalarmbande met kralewerk (R229 vir stel), Accessorize.