Het jy gehoor?

Nóg ‘n oorsese modenaam tref die Kaap

Ons is verskriklik opgewonde oor die nuwe Forever New-winkels wat in Canal Walk en die Waterfront oopgemaak het. Almal wat lief is vir mooi vroulike items moet beslis ’n draai by dié winkel gaan maak. Kapenaars wag nou al ’n jaar lank en dis net betyds vir Kersinkopies.

KYK WAAR IS JOU NAASTE TAK:

Clearwater Winkel UM003, Strubensvallei

Tel: 011 475 0861

Cresta  Winkel U094, Cresta-winkelsentrum, Randburg

Tel: 011 431 3302

Eastgate Winkel No L57, Lower Level, Bedfordview

Tel: 011 616 7779

Fourways Winkel G040, Sandton Fourways Mall

Tel: 011 468 1829

Gateway Winkel G095/G096 Gateway Theatre of Shopping, Umhlanga

Tel: 031 566 3149

Ilanga Winkel UG59 I’langa Mall, Nelspruit

Tel: 013 742 2291

Sandton Winkel L36, Sandton City, Sandton

Tel: 011 217 6000

The Zone  Winkel G9, The Zone at Rosebank, Johannesburg

Tel: 011 447 9468

Woodlands  Winkel 55A, Woodlands Boulevard, Pretoria

Tel: 012 997 0575

Canal Walk Winkel 136 LL, Cape Town.

Tel: 021 555 3713

Victoria Wharf-winkelsentrum, Winkel 265 UL, Kaapstad

Tel: 021 419 4552

 Vir meer inligting, besoek www.forevernew.com.au