Het jy gehoor?

Gert-Johan Coetzee nou te koop in SARIE-winkel

Die nuutste reeks van een van Suid-Afrika se voorste ontwerpers, Gert-Johan Coetzee, wat pas by die SA Modeweek vertoon is, is nou beskikbaar op spree.co.za

‘n Paar uitsoek-items uit sy water-geïnspireerde reeks is te koop in die SARIE-winkel by spree.co.za

Lees hier wat Saartjie te sê het oor die eerste aand by die SA Modeweek

Kry hiér Gert-Johan Coetzee se ontwerpe

Maksi-rok

Maksi-rok,Gert-Johan Coetzee, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Eenstuk

Eenstuk,Gert-Johan Coetzee, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Moulose polonek

Moulose polonek,Gert-Johan Coetzee, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Lyfhemp

Lyfhemp,Gert-Johan Coetzee, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Noupassende rok

Noupassende rok,Gert-Johan Coetzee, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

Noupassende rok

Noupassende rok,Gert-Johan Coetzee, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za