Kendall Jenner se assistente help haar die skoene aantrek. Foto: @kendalljenner_instagram

Kendall Jenner se assistente help haar die skoene aantrek. Foto: @kendalljenner_instagram

Het jy gehoor?

Goeiste! Dié hakke kan jy nie sonder hulp aantrek nie

By die onlangse MTV-rolprenttoekennings in Kalifornië het Kendall Jenner omtrent die oë laat rek met haar toeryg-hakke. Dié hakke is só ingewikkeld om aan te trek dat sy dit nie op haar eie kon doen nie!

Nie een nie, maar twee assistente moes haar help om dit aan te trek.

team work.

A photo posted by Kendall Jenner (@kendalljenner) on

Hierdie hakke is sexy! En met haar lang, dun bene het dit vir Kendall gewerk. Maar dié hakke gaan nie vir almal werk nie. Die geheim is lang bene!

Daar is duidelik ’n groot tendens in hakke en stewels wat hoog teen jou bobeen eindig. Kendall Jenner en Gigi Hadid is die toonaangewers van dié trend. Kliek hier om te kyk watter ander bekendes dit ook al dra.

A photo posted by Kendall Jenner (@kendalljenner) on

Pasop! As jy dit nie reg aantrek nie, kan die hoëbeen-stewels ’n verkeerde prentjie skets. Nie een van ons wil soos Julia Roberts in Pretty Woman lyk nie. Die geheim? Vermy blinkleer, asook platforms. Dié seisoen is suède jou beste opsie.

gallery_nrm_1425399318-pretty-woman-poster

Sal jy hakke of stewels koop wat hoog teen jou bobeen eindig?

  • Elanè

    afskuwelik om die minste te sê, nes klere met gate in!