sr1101modenuus
Het jy gehoor?

Marianne Fassler se gunsteling-kopie uit Parys

Vir die eerste keer was dit vir my moeilik om in Parys iets te kry waarvan ek hou, want alles was so gestroop van detail. Ek mis detail! Ek het besluit op ‘n paar balletstyl-skoene in ‘n neutrale kleur omdat die kleure so gewild is vir die somer van 2010-’11.”
– Marianne Fassler

Vir ‘n soortgelyke neutraalkleurige insteekskoen van kunsleer (R220), Gino Paoli.

Insteekskoen, Gino Paoli