Het jy gehoor?

Het jy al gehoor van die SARIE-winkel?

Plaaslik is SARIE se styl. Met ons nuwe aanlynwinkel en -tydskrif het ons modespan styl-items van SA ontwerpers vir jou gekies: Errol Arendz, Klûk CGDT, Habits, Christopher Strong, Danielle Margaux, Colleen Eitzen en ander.

Want hulle verstáán SA vroue
 se modebehoeftes, sê ons modedirekteur, Chris Viljoen.

[box:full:red:both]

In kort is dít wat SARIE se splinternuwe aanlynwinkel jou bied:

[/box]

• Klere vir jou uitgesoek deur SARIE se modespan

• Saam met ons is aanlyn-inkopies maklik & veilig

• Aflewering binne 48 uur landwyd (langer vir Namibië)

• Kyk ook uit vir dekor -, kombuis – 
& skoonheid-items

• As jy dié logo in 
SARIE sien, kan jy die item koop op sarie.com

Die logo wat jy in die tydskrif sal herken

NOG ONSEKER HOE OM TE MAAK? Hier’s ‘n stap-vir-stap-gids.

Onthou ook van die tolvrye kliëntediensnommer: 0861 999 501

En klik as daar nóg vrae is wat pla!

[box:full:red:both]

Moenie van die inspirerende maandelikse aanlyn-tydskrif vergeet nie – absoluut gratis!

[/box]

SARIE se gratis aanlyn-tydskrif

  • Carien-mari brink

    Liewe SArie Span!
    Baie dankie aan Almal van julle vir die ongelooflik aanlyn winkel!
    Julle’ maak ons plattelandse dames se lewens soveel mooier en Makliker! O
    En die uitverkoping! Voorwaar fantasies!
    Julle is soos ‘n ware vriendin! altyd daar en betroubaar, so ook met SArie kos extravaganza! Uit die boeke!!
    Baie dankie uit die diepte van my plattelandse hart

  • Diapeng

    Making our lives simpler. Thank you. what a great idea. Online shop.

  • carene van der walt

    baie interresant