Het jy gehoor?

Hip Hop is die lente se kenwysie

Hulle is bekend vir hul sexy rokkies wat elke vrou goed laat voel, en nou het hul rokke selfs meer uitdagend geraak en dalk korter ook.

“Ek was op soek na moderne variasies van die blompatroon – patrone wat vroulik is, maar terselfdertyd pret uitbasuin,” sê Hip Hop-ontwerper Cheryl Arthur oor dié toevoeging.

Hip Hop se rokke is beskikbaar van R895. Vir meer ingligting, kontak 021 465 7511 of besoek www.hiphopfashion.co.za.