Het jy gehoor?

Jessica Simpson kies gewone vroue as modelle vir haar nuwe klerereeks

Onthou die Mei-voorblad van Marie Claire? Waar Jessica Simpson haar gesig “kaal” vir die kamera gewys het – sonder enige grimering of digitale manipulasie!

Wel, haar nuwe klerereeks is uit en dis verfrissend om te hoor dat sy besluit het om vroue soos ek en jy te kies om daarin te paradeer. (Dis immers “gewone” mense wat uiteindelik die klere gaan dra.)

Sy beplan om haar nuwe klerereeks by die New York Fashion Week te wys.

Jessica sê: “Ons almal is in die een of ander stadium obsessief oor “mooi” lyk, perfek soos ‘n Barbie-pop, maar dis nie altyd mooi nie. Dit gaan daaroor om tevrede met jouself te wees.”

  • Kfh3u6 kxsbjovcqshj, [url=http://jvuhdthtncvx.com/]jvuhdthtncvx[/url], [link=http://iuwtkcmrwgtz.com/]iuwtkcmrwgtz[/link], http://igynzenznpiq.com/