Katie Holmes
FOTO: Gallo Images / Getty Images

Katie Holmes FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Katie Holmes se uitrusting – JA of NEE

Katie Holmes het blomme en lente as inspirasie gebruik vir haar uitrusting by die New Yorkse Modeweek. Wat dink jy daarvan?

Die bekendes wat na die New Yorkse Modeweek gaan se klere-keuses is soms net so vermaaklik soos die mode op die loopplank. Katie Holmes het ‘n groen trui saam met ‘n lang romp met blompatrone en neutrale bykomstighede gedra na Michael Kors se vertoning.

VIDEO: SA ontwerper maak New Yorkers opgewonde oor mode

Nou kan jy jou mening gee – is haar uitrusting ‘n treffer of ‘n flop?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons facebook- of Twitter-blad!

Katie HolmesKatie HolmesKatie Holmes

FOTO’S: couture_fashionbook, patrickmcmullan, elainewelteroth op Instagram