Het jy gehoor?

Kommando net vir jou!

Go Commandos is die jongste gonswoord in onderklere. Met dié weggooibare plakker wat jy op die naat van jou langbroeke of jeans plak, is onderklere onnodig en speel jy klaar met sigbare vormbroekie-lyne of deurtrekkers wat onooglik is. Go Commandos word gemaak van 85% katoen en is hipoallergenies.

Go Commmandos kos R55 vir ‘n pak van 4.

Vir meer inligting: www.gocommandos.co.za of 011 880 6202.