Só het Kristen voorheen gelyk FOTO: Vanity Fair

Só het Kristen voorheen gelyk FOTO: Vanity Fair

Het jy gehoor?

Kristen Stewart pryk op Vanity Fair-voorblad

Die 22-jarige Kristen, 16 jaar jonger as haar naaste mededinger, is duidelik ‘n besige jong dame. Sy’t reeds ‘n streep rolprente agter haar naam, onder meer Panic Room, The Runaways en Snow White and the Huntsman (met Charlize Theron). Dit volg op die rol wat haar ster-status verseker het: Bella Swan in die gewilde Twilight-reeks.
Kristen, wat eerder in jeans en sneakers rondloop as met hoëhakskoene, het groot name soos Angelina Jolie en Sandra Bullock uitgestof. Tussen Mei 2011 en Mei 2012 het sy sowat R280 miljoen verdien. Cameron Diaz was tweede op die lys, gevolg deur Sandra Bullock, Angelina Jolie en Charlize Theron.
Kristen Stewart in Vanity Fair

Hier is ‘n kykie na Kristen Stewart in die Julie 2012 uitgawe van Vanity Fair