Het jy gehoor?

Lady Gaga het haar eie parfuum: Monster

Monster. Nee, ons verwys nié na Lady Gaga nie, maar wel na haar parfuum wat na bewering in 2012 geloods gaan word.

Gaga noem mos haar aanhangers; ” Little Monsters” Die parfuum word glo ter ere van hulle; Monster genoem.

Dit is verlede maand bekend gemaak dat Gaga ‘n kontrak met Coty Inc. geteken het.Stephen Mormoris, senior onderpresident van Coti Inc. meen dit is nou die perfekte tyd om met Gaga besigheid te doen, sy is ‘n fenomeen.

Sy se ook sy is baie spesifiek oor met watter handelsmerke sy besigheid doen, sy wil nie hê haar aanhangers moet dink dat sy nie haar musiek eerste stel nie.

Lees ook Lady Gaga se vreemde rokke: Eers vleis en nou hare… 

en die skoonheidsblog met M.A.C advertensie

Bron: mtv.com

Wat dink julle van die naam; “Monster”?