fireshot_capture_240_pictures_of_blake_lively_and_leighton_meester_filming_gossip_girl_in_paris_www_popsugar_co_uk_pictures_gossip_girl_filming_paris_9008260_page_0_0_2_2
Het jy gehoor?

Bekende glans-handelsmerk vernoem skoene na aktrise

Sy woon al wat ‘n glansgeleentheid is by, en is beslis een van Hollywood se voorste mode-ikone. Sy is ook gereeld die voorbladgesig vir die voorste mode-en vrouetydskrifte en sit gereeld in die voorste gestoeltes by modeweke regoor die wêreld – gewoonlik langs die legendariese Vogue-redakteur, Anna Wintour.

Hier hou skoen-ontwerper, Christian Louboutin, die skoen – net bekend as ‘The Blake’ – vas:

&aposThe Blake&apos-skoen

Kyk net die mode in die 4de seisoen van Gossip Girl

Gossip Girl Blake LivelyBlake Lively

 

Hier vertel sy ondermeer oor haar nuwe fliek met Ben Affleck, The Town, en ‘The Blake’-skoene.

  • http://tbnuhlyrskxw.com/ tfgpetnquo

    DIz8AA wfjzdixmhqbk, [url=http://opqxvqpmzumw.com/]opqxvqpmzumw[/url], [link=http://tdngoyowvuvp.com/]tdngoyowvuvp[/link], http://tlnklisugzpl.com/