Het jy gehoor?

Louis Vuitton op safari met Ernest Hemingway se agterkleinkind!

En die gesig daaragter is niemand minder nie as Dree Hemingway, agterkleindogter van die bekende macho-skrywer Ernest Hemingway. Carter Smith is die fotograaf, William Snieg die regisseur met Antje Winter as stilis.  
 
Alhoewel verandering die enigste konstante is, en innovasie geen einde het nie, beweeg ons steeds terug in tyd, terug na die natuurlike, die onbederfde mooi. Dit is duidelik dat natuurlike kleure nou gróót is – gebleikte olyfgroene, khaki, sjokolade-bruin, room en reinwit. Dit sê meer as helder kleure hierdie somer.

Foto’s van Staple.com