ctx4887rz
Het jy gehoor?

Mandela se 46664

Hierdie armband gee almal die kans om deel te wees van die 46664-beweging en om ‘n ambassadeur te wees van Nelson Mandela se MIV-vrye vision.

Daar is twee koperarmband-weergawes: The Copper Bangle (R189) en MyCopper (R69,99). The Copper Bangle is ‘n armband wat skitter met ‘n genesende koper-inlegsel wat dien as ‘n aanwyser van suurvlakke in jou liggaam. MyCopper is die “worn-look”-weergawe wat gemik is op die jeug.

Verlede jaar met Nelson Mandela se 90ste verjaarsdag is silwer- (R1 995), goud- (18 karaat teen R54 948; 24 karaat teen R67 260) en platinum- (R135 660) armbande bekend gestel en dit word reeds deur bekendes soos Danny K, Clint Eastwood, Oprah Winfrey, Minki van der Westhuizen, Liezel van der Westhuizen en Bill Clinton gedra.

Vir meer inligting, skakel 0860 9 46664 of besoek www.46664.com

Die koperarmbande is beskikbaar by die volgende winkels:

46664 Call Centre SA – 0860 9 46664

American Swiss

Bits of Africa 021 887 6713

Montblanc 011 666 2804

Roma Jewellers 011 783 1265

Sterns

Tiger Eye Stores 011 334 8883; 021 447 1702

Out of Africa 011 390 1683; 021 934 8901

Uwe Koeter