Het jy gehoor?

Ryk in ‘n speedo of Dieter in ‘n boxer?

Die tydlyn

Die boxer het sedert 1910 van ’n vollyfpakkie met kort moue en broekspype wat in die middel van diebobeen eindig, algaande ontwikkel.

’n Korterige, stywerige broekie met ’n oupa-frokkie was meestal die swemdrag vanaf 1920

’n Losser kortbroek het in 1940 gewild geraak

In 1950 was die broekie met die Hawaise motief gewild

[box:full:red:both]

Ná die 60’s

Verskeidenheid het die 1960’s gekenmerk:

Die hoër gesnyde, langer kortbroek, die super-klein thong én die baie kort stywe broekie was in

In die 70’s was die afgesnyde denimbroek – lank of kort – mode

In die 1980’s die Lycra-swembroek wat soos ’n klein onderbroek gelyk het

Die boxer het in die 1990’s gewild geword – kort en styf maar byna tot in die middellyf – en in 2000 en daarna die baggy, oftewel langer boxer.

[/box]

Die voorloper van die speedo was die Fortitude-handelsmerk wat in 1914 ontstaan het

Die Speedo-handelsmerk is in 1982 geskep en in 2004 is die FASTSKIN-soort Speedo ontwikkel vir professionele swemmers wat super-vaartbelyn wil wees

Bron: www.niwdenapolis.com (history-of-mens-swimwear)

* Lees die volledige artikel in jou Januarie-SARIE

Wat kies jy? Ryk in ‘n speedo of Dieter in ‘n boxer?

Dieter Voigt

  • Sarina van Aswegen

    Ai, Ryk doen dit nou maar net

    Ongelukkig het die branders so gebreek, dat mens nie veel van Dieter gesien kry nie 🙁