6a00d8341c630a53ef01543320911a970c_600wi
Het jy gehoor?

Marilyn Monroe se ikoniese rok op veiling

Volgens The Envelope het dié rok wat sy tydens die bekende rok-op-blaas toneel uit die fliek  The Seven-Year Itch sopas $4,6 miljoen ( R31 188 000) op ‘n veiling behaal.  Die rok was deel van ‘n versameling rolprent kostuums van aktrise, Debbie Reynolds. Sy moes egter haar versameling laat opveil as gevolg van finansiele redes. Ander items wat ook ander hammer beland het was Elizbeth Taylor se hooftooisel in Cleopatra, Monroe se rooi blinkerrok uit Gentelmen Prefer Blonds, asook die blou “Dorethy” rok uit The Wizard of Oz.