Het jy gehoor?

Matriekafskeidrok-finaliste: Hier’s jou top-5

Julle het van regoor Suid-Afrika jul inspirerende rokke vir sarie.com se matriekafskeidrok-wedstryd ingeskryf en julle groot aand met ons gedeel.

Dít het Fanie oor dié jaar se inskrywings te sê gehad:

“sarie.com se eerste matriekafskeidrok-wedstryd het die jaar op ‘n hoë noot afgeskop. Honderde inskrywings van regoor die land het vir ons ure se inspirasie verseker. En om net 10 te kies tussen so baie wat prentjiemooi is, was alles behalwe maklik!

Die top-10 rokke moes nie net bekorend op ‘n hanger gelyk het of loopplank-impak gehad het nie, maar moes ook by die meisie se voorkoms en postuur gepas het. Die hele prentjie moes saamwerk: Van hare, grimering en juwele tot die uitrusting. Ons het gesoek vir ‘n totale afgeronde voorkoms. Dit was ook belangrik dat die top 10 vandag se mode-trends weerspieël.” – Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur.

DIE PROSES VORENTOE:

Hou sarie.com dop want ons gaan elke dag inskrywings op dié lys elimineer om op te bou na die top 3. Die wenner sal in die Februarie-uitgawe van SARIE aangekondig word. Dit sal vanaf 24 Januarie 2011 te koop wees.

Hulle is ge-elimineer
Elizabeth Craucamp

Jeanine Roux

Franselle Rossouw

Carike Lambrechts

Jeanne Lamprecht

Hier’s ons top-6 matriekafskeidrokke vir 2010

Carlin du Toit Carlin du Toit: “Glans, styl en sjarme. Dit is presies waarmee ek my twaalf jaar van skoolgaan wou afsluit. Om ‘n rok te kry wat hierdie beeld uitstraal was egter nie so maklik nie, maar ek was dadelik geïnspireer toe ek ‘n artikel in die Junie-uitgawe van SARIE sien.”
Ilsé Louw Ilsé Louw: “Ek is mal oor ‘n vintage-look! Ek het ook dadelik besluit dat my matriekafskeidrok uit kant gemaak moet word. Al van kleins af wou ek ‘n blommerok gehad het en hierdie vintage-look moes toe bietjie opgekikker word met satyn blomme met kristalle.”
Jeanne Lamprecht: Vir ‘n ballerina wat al jare lank dans, het ek my Ballet loopbaan op ‘n hoogtepunt afgesluit, met ‘n…ballet pienk rok. Ek wou dit graag deel maak van my matriekafskeid.
Michelle Groenewald Michelle Groenewald: “Ek was opsoek na iets vintage en het in ‘n oorsese bruidstydskrif op die ontwerp afgekom.”
Chantè Skinner Chantè Skinner: “Dis ‘n klassieke styl met swart kant. Daarby ‘n vleeskleurige/sjampanje-kleur vir die res van die rok. Ek is mal oor kant en dit is ook hoog in die mode die seisoen.”
Hanri Human Hanri Human: “Ek wou eers nie die rok aanpas nie, dit het anders gelyk op die hanger. Maar die tante in die winkel het aangedring, en toe pas dit perfek! Dit voel asof ek op water loop.”

En die wenner?

‘n R5 000-geskenkbewys vir die droomrok van jou keuse – ontwerp en met puik vakmanskap gemaak deur die Italiaanse familiebesigheid, La Collezione dei Conti. Dié top-ontwerpershuis is veral bekend vir hul trourokke, uitrustings vir die bruidegom en die gevolg asook prag-aandrokke vir skemerkelkies en ander spesiale geleenthede. Inspirasie word direk vanaf die Italiaanse loopplanke na SA gebring.

 

  • pretorius familie

    Chante Skinner definitief n wenner

  • Hallo julle!

    Ek stem graag vir Chante Skinner.
    Dis n pragtige en stylvol rok – wat pas by n matriek meisiekind.

    Ons ken haar toevallig en sy is n stunning kind.
    Plat op die aarde en loop n nou pad met die Here.

    Beslis wil ek he sy moet wen!
    Ek hou styf duime vas vir jou Chante!

  • Jeanette

    Carlin du Toit s’n is die beste! Asemrowend!

  • Muggie

    Die meisies en die rokke is pragtig, en dit was seker nie ‘n maklike keuse nie. In my opinie is ‘n paar van die rokke darem te trourokkerig, en nie matriekafskeid nie. Net my opinie, smaak verskil. Sterkte aan al die finaliste!

  • Ina Skinner

    Verseker Chanté Skinner, jou rok is asemrowend!

  • Mickey Karsten

    Die klassieke styl van Chante Skinner se rok is iets besonders en beslis my gunsteling.

  • leynette

    ek hou van Hanri Human se rok, dit is prentjie mooi by haar gelaatstreke

  • Arista Sheingold

    Chante is def ‘n top keuse. Klasiek en stylvol, pas by haar persoonlikheid en voorkoms. Pragtig!

  • Elize

    Carlin du Toit – jy is beslis die wenner!

  • Lizette Steyn

    Carlin du Toit is my Wenner

  • Liz

    Hanri Human se rok is droommooi en pas haar uitstekend.

  • Thea Grobler van der Nest

    Carike Lampbrechts & Chante Skinner – hul rokke pas by hul gelaatstrekke & hul lyk gemaklik daarin – albei iets besonders!

  • Santie

    Ek is maar ‘n draadsitter, hulle almal lyk pragtig!

  • Annelize

    Hanri Human lyk ongelooflik mooi! Pragtige rok en ‘n pragtige meisie.

  • Trish

    AL hierdie meisies lyk werklik mooi en die rokke pas hulle figure.

    Moet sê Hanri Human, Franselle Rossouw en Jeanne Lamprecht lyk vir my die HEEL mooiste.

    Meisies moet soms waak teen ‘n rok wat kan lyk soos ‘n trourok vir matriekafskeid.

  • Karin

    HI baie dankie aan Sarie en die borge vir die kompetisie. Die standaard was baie hoog en ek is bly ek was nie ‘n beoordelaar nie. Michelle Groenewald se rok was van die begin een van my gunstelinge. Maar ek hou ook baie van Carlin du Toit en ek ook van Elzabeth Craukamp s’n – maar dan almal is mooi!

  • Santie

    Francelle Rossouw – elegant en onpretensieus, pas haar uitstekend!

  • Ina

    Hou baie van Franselle, stylvol, jonk en pragtig.

  • Amelda Grabie

    My stem gaan verseker vir Carlin du Toit. Die rok beklemtoon Carlin se persoonlikheid, en nie enige meisie kan ‘n rooi rok aantrek, en so gemaklik daarin lyk nie. Die toonbeeld, van sjarme, styl en skoonheid..Die rok beklemtoon Carlin se sprankelende geaardheid, haar doelgerigtheid en sterk leier eienskappe. Sy is vir my ‘n voorbeeld van ons land se jong leiers, wat op die drempel staan, om ‘n blinknuwe toekoms binne te gaan. Passievol oor die lewe, haar toekoms, haar familie, vriende en haar land.

  • Liezl

    Ilsé Louw se rok is ongelooflik stylvol en elegant en met die besondere ‘antieke silwer’ kleur en kant het sy beslis die ‘vintage look’ wat sy so graag wou hê. Jy lyk stunning Illa!

  • Markus

    Carlin du Toit, is pragtig..sy staan uit, soos ‘n rooi rooi…

  • Markus

    Carlin du Toit, is pragtig, sy staan uit soos ‘n rooi roos..

  • Juanti

    Carlin du Toit lyk pragtig en stylvol – meeste van di ander rokke lyk vir my te veel na trourokke…
    die rooi pas haar uitstekend en sy lyk asemrowend.

  • Burger Meyer

    Chante Skinner se rok is ongelooflik. Die ontwerp is werklik iets besonders en klassiek.

  • Inelda

    Moeilike keuse, maar ek hou baie van Carlin du Toit se rok omdat die kleur en ontwerp haar pragtige lyfie en gesig goed komplimenteer

  • SOLOMON

    KOMMENTAAR GELEWER MET DIE EERSTE RONDTE:
    Carlin du Toit : “Ek was voor hierdie gelukkig genoeg om Carlin in die rok te sien by ons matriek afskeid. Die rok is net die mooiste rok wat ek al ooit gesien het. Carlin het pragtig in die rok gelyk en dit het haar so goed gepas.” Tamblyn 26ste Nov. 2010
    Carlin du Toit : “Die rok is verruklik mooi. het na al die rokke gekyk en dink definitief dat die rok die mooiste is”. Elma 28ste Nov. 2010
    Carlin du Toit : “Carlin, Wat ‘n fantastiese rok. Die tyl pas jou uitstekend en die ontwerp is ongelooflik stylvol en elegant. Die rok is ‘n wenner. ONELOOFLIK MOOI!”. Sarie du Plessis 30ste Nov. 2010
    Carlin du Toit : “Lady in Red!! WOW WOW WOW!! Dit is sowaar ‘n stunning rokkie en ek dink dit is die wenrok!” Karine Wilkens 30ste Nov. 2010, 10:30
    Carlin du Toit : “Nee, kyk ons meisies in RSA kan met gemak, op die Hollywoodse rooitapyt gaan loop, die "fashion Police" sou ‘n 100% gegee het. Jy lyk bomenslik mooi! In die rok, grimering, hare, ag alles !!!!!” Meraai 30ste Nov. 2010
    Carlin du Toit: “Glans, styl en sjarme… maar nog baie meer as net dit! ‘n Rok vol passie, romanse en feestelike towerkrag. Glamorlicious!!” Sophia 30ste Nov. 2010

  • Juanti

    Carlin du Toit lyk asemrowend in haar rooi rok

  • Coleen

    Carlin du toit is my enigste keuse hier!

  • Arina Hayes

    Ilse Louw se rok is pragtig en ‘n bewys dat die voller figuur ook stylvol kan lyk in die regte rok.

  • Liandri van Wyk

    Hanri Human- elegant, stylvol en mooi gepas vir die geleentheid!
    Ons moet maar oppas vir die wit en rome – dit moet liewer bly vir die troudag!

  • Loraine lessing

    Carlin du Toit staan absoluut uit….’n toonbeeld van sjarme, grasie en styl. Nie alleen vly die passievolle ROOI haar glansende persoonlikheid nie, maar die snit en patroon van die rok pas haar soos ‘n handskoen. Die hele komposisie van die foto is ‘n LOOKER!! Haar lang blonde kartel-hare wat links oor haar skouer val, ballanseer uit met die rooi fril van die rok wat teen haar regterkant oploop. Die ryk onderkant van die rok verleen "gewig" aan die ryk fril aan die bokant. Alles lyk RYK, maar nogtans is die geheelbeeld eenvoudig en nie oordoen nie. Geluk Carlin!!

  • Marne Stadler

    Well done Ilse Louw, jy het pragtig gelyk

  • Maryna

    Definitief Carlin du toit! Sy lyk asemrowend en so stylvol! Pragtig!!!

  • Mia

    Mal oor Carlin du Toit se rok!

  • Anita Jacobs

    Carlin du Toit is pragtig, haar rok is stylvol en beklemtoon haar eie unieke grasie en sjarme..

  • Winette

    Beslis Carlin du Toit. Dis ‘n ongelooflike mooi rooi rok!

  • Dawie Lubbe

    Carlin du Toit

  • Rainette Corbett

    Carlin du Toit se rok is droom mooi en absoluut pragtig. Dit pas perfek by haar en by ‘n matriekafskeid!

  • Ronel du Toit

    Carlin du Toit! Perfek!

  • Mienkie

    Carlin du Toit staan ongetwyfeld kop en skouers uit bo die res! ‘n Miljoen-doller-meisie in haar absoluut asemrowende rooi rok!

  • Angeline Bezuidenhout

    Chante Skinner is nie mooiste matriek van die Jaar haar styl is klasiek en elegant en asemrowend. Sy verdien om te wen. You go girl!!!!
    Secunda staan agter jou.

  • Lillian Lengwadi

    Chante jou rok is pragtig jy verdien dit om te wen,mag elke matriek jou skoonheid bewonder en glansheid vir volgende jaar se matriekafskeid.
    Bewonder jou rok!!!

  • juan kearley

    Carlin du Toit lyk pragtig en stylvol….. 10/10

  • Doreen Nel

    Carlin du Toit se rok het die "wow" faktor. Almal het pragtige rokke, maar Carlin maak n prentjie wat jou weer en weer na haar foto laat kyk. Hoop sy wen.

  • Carlin Du toit is a stunner , and in my opinion an outright winner.

  • Rinette

    Hanri Human! Dis iets anders, maar steeds speels en perfek vir ‘n agtienjarige! Meisie, dis mooi!

  • Elize

    Hanri Human- ek kan nie ophou kyk nie! Natuurlik en caught in the act! 10 uit 10! Jy lyk na ‘n sagte, spontane mens! Ons hou duimvas vir jou.

  • Mig. Jacobs.

    Dit is moeilik om te kies maar Carlin du Toit se rok is iets baie besonders.

  • Anita Jacobs

    Carlin du Toit se rok is pragtig!

  • Liz

    H a n r i H u m a n se rok is my gunsteling!

  • Lisinda M. de Jager

    Hanri Human is my wenner! Sy lyk pragtig, stylvol en elegant.

  • Hanri is baie natuurlik in haar pragtige onskuldige matriek dogter rokkie. Sy lyk regtig of swy op water loop. Koel en verfrissend!!

  • Christine de Jager

    Hanri is ‘n vars seebriesie in haar rok!! Onskuldig en nog pure matriek dogter. Baie baie mooi!!

  • Louis Botha

    Hanri Human is sowaar uitstaande met haar vars en gemaklike rok. Sy staan uit….

  • Suzanne van Jaarsveld

    Dis heerlik om na die nuwe modes te kyk .Waar n 18 jarige meisie in n beeldskone vrou verander!
    My keuse is Hanri Human, sy lyk elegant en vreeslik gemaklik in die rok wat haar soos n handskoen pas!

  • Marcus

    baie mooi – vir ouer dames van so 25 tot 30!!!!! gelukkig lyk Hanri Human darem nog soos ‘n jong, vars matriek meisie!!!!!!! Geluk Hanri! Jy’s beslis die wenner!!!!!!

  • Leon Visser

    Carlin du Toit in haar skepping is absoluut uitstaande, rooi komplimenteer haar en sy vertoon asemrowend !

  • Carlin looks amazing!
    Thank you so much for choosing of of my designs for such an important moment of you life!

    I hope you win!

  • A. Smit

    Hanri Human lyk beslis soos ‘n jong matriekmeisie moet lyk : mooi los hare, pragtige sagte rok, onopgesmuk en vrolik en gemaklik. Sy is beslis die wenner!

  • Joy

    Carlin du Toit looks really beautiful. Her dress is stunning and the color red very suitable for a matric dance. Winner all round!!

  • Lize Human

    Hanri Human, asemrowend soos altyd!!!

  • Louna Erasmus

    Ek stem vir Hanri Human, haar sprankelende skoonheid komplimenteer die uisonderlike rok.

  • Louise-Marie

    Hanri Human by verre ‘n wenner! Sy voel tuis in die rok en haar metgesel lyk heeltemal gemaklik met haar keuse. Dis ‘n uitstekende kleur, oorspronklik, vars, jonk en ja, dit lyk werklik asof sy op water loop!

  • Mareli van Zijl

    Almal lyk so mooi, maar Hanri Human staan beslis uit. Sy lyk so vrolik en borrelend in die rok. Ek sou haar beslis kies.

  • Helene

    Beslis Hanri Human! Pragtige rok!

  • Charline Swanepoel

    HANRI HUMAN! HANRI HUMAN! HANRI HUMAN! HANRI HUMAN! HANRI HUMAN!
    Ongeloooooooflike, awesome, stylvolle droomrok!! Die rokkleur pas haar gelaatstrekke perfek en die snit omhels haar pragtige figuur. Sy lyk stralend gelukkig van buite af, maar sulke ware, opregte skoonheid kom net van binne af! Well done Hanri, You go girly!! 🙂

  • beaulandri du toit

    Handri Human!!!! wow nig jou rok is super mooi!!
    jy verdien om te wen!!!

  • Jeanre

    Hanri Human se rok is regtig n treffer en sy het asemrowend gelyk die aand!!!! Die blou pas by haar blou rok en defnintief by haar sprankelende persoonlikheid! Alowel almal se rokke pragtig was , staan haar rok heeltemal uit!!!

  • Stephanie D’Silva

    Carlin du Toit’s dress is the most classy and sophisticated. She deserves the win.

  • Bernadine

    Ilse Louw se rok is tydloos en asemrowend!

  • Dori

    HANRI HUMAN. . . . .wat ‘n pragkind in ‘n pragrok!

  • Carli

    Hanri Human-die blou pas haar perfek en sy lyk heeltemal gemaklik…verseker ‘n asemrowende rok!

  • Ronel

    Jeanne Lamprecht is vir my die uitstaande inskrywing wie die meeste skoonheid, sjarme en styl uitstraal!Die pragtige rok se kleur en ontwerp pas volmaak by haar algehele afgeronde voorkoms!

  • Ronel

    Jeanne Lamprecht is vir my die uitstaande inskrywing wie die meeste skoonheid, sjarme en styl uitstraal!Die pragtige rok se kleur en ontwerp pas volmaak by haar algehele afgeronde voorkoms!

  • Roxy

    HANRI HUMAN! Waar anders kry mens so mooi meisie, met so mooi hart, met SO mooi rok?

  • Diane

    Jeanne Lamprecht se rok is vir my die mooiste. Dit pas by haar ouderdom terwyl sy nogsteeds stunning lyk!

  • Henry

    Carlin du Toit staan werklik uit in die groep, sy moet ‘n wenner wees.

  • Elna Fourie

    Hanri Human is ‘n wenner – sy lyk soos ‘n meisie in matriek! Meisie moet waak teen oefening vir hul troudag.

  • Karien Roets

    Carlin du Toit

  • Jané

    Carike Lambrechts se rok pas perfek by haar! Haar skoonheid word beklemtoon en haar persoonlikheid saam met dit! Sy is so stylvol en sy wys dit hier vir almal! Pragtig!!!

  • Maréli

    Ilse Louw jou rok is die definisie van tydlose elegansie en vroulikheid! Definitief ‘n wen rok daardie!

  • Carien

    Stylvol, pragtig en voldoen perfek aan jou beskrywing van ‘n droomrok. Wenrok!

  • Elizabeth jy is die wenner van Sarie 2010 met die mees elegante pienk rok, jy is so natuurlik en pragtig. Jy verdien om te wen.

  • Elizabeth jy is baie stylvol. Ek hoop jy wen.

  • Elizabeth, jou pienk rok wys nie net jou mooi rok nie maar ook jou mooi persoonlikheid. Hou duime vas.

  • Elizabeth jy is soos die Kaap vrolik en pragtig. Die pienk rok wys hoe elegant jy is. Jy’s ‘n wenner.

  • Jy straal sommer uit SARIE 2010 wenner, met daardie mooi pienk elegante rok. WENNER!!!!

  • Elizabeth jy is die wenner van SARIE 2010.

  • Elizabeth jy is baie sexy in daardie mooi sagte pienk rok van jou. Ek hoop jy wen.

  • Elizabeth, min woorde om te beskryf hoe pragtig jy lyk. Pragtig!!!

  • Elizabeth prentjie mooi sterkte.

  • Mri Cloete

    Hanri Human! Dit raak nie mooier as die een wat op water kan loop nie. Mal daaroor!

  • Elma Mur

    Daar’s iets aan die Hanri Human meisie… sy LYK soos ‘n regte matriek meisie met groot drome… dis perfek!

  • Lezelle

    Carlin du Toit – WOW – laat mens weer kyk!!! Stunning.

  • Elmara

    Hanri Human lyk droommooi!

  • Anne Schoeman

    Hanri Human my keuse. So natuurlik stylvol iets wat by n matriek meisie hoort. Pragtig.

  • Hanri staan beslis uit -sy lyk asemrowend mooi..
    Vir my lyk Franselle,Carike en Jeanine ook baie stylvol.(Die ‘frille’ doen dit glad nie vir my nie)

  • Dawn Vos

    Ek dink Chante Skinner sal die wenner wees. sy lyk absoluut stunning!!!

  • Marelise

    Hanri Human is my keuse, haar rok is stylvol en pas perfek by die geleentheid, jonk en prettig.

  • Linda

    ***BESLIS*** Carlin du Toit – stylvol, elegant, sjiek!!

  • Mari

    Carlin Du Toit!!!!

  • Mari-Louise

    Stem defnitief vir Carlin Du Toit

  • Corrie

    Elizabeth jy het styl waaroor jy baie trots kan wees.

  • Francois

    Elizabeth, you should win this hands down.

  • Janne

    I vote for Elizabeth.

  • Cindy

    Definitely Elizabeth. Very pretty in pink.

  • Deon

    Elizabeth daardie pienk rok lyk asemrowend mooi aan jou.

  • martin

    Let me inform all of you. There can only be one winner. ELIZABETH CRAUKAMP YOU ARE THE WINNER.

  • Lizelle

    Elizabeth you deserve to win. That picture of you is stunningly beautiful. Congrats to the photographer.

  • Belinda

    Picture perfect Elizabeth. Good luck.

  • Tebogo Mokhonyane

    Elizabeth Craukamp she is so beautiful

  • Theresa

    Carlin du Toit

  • Rachel

    Elizabeth Craukamp…asemrowned, jou hele prentjie pas bymekaar.

  • Clarise

    Elizabeth Craukamp an absolute stunning dress for the most beautiful girl

  • Theresa

    Gorgeous

  • Theresa

    Elizabeth Craukamp: Gorgeous

  • Ruth

    Elizabeth Craukamp:absolutely stunning. Couldn’t have chosen anything better

  • Riana

    Elizabeth Craukamp: ‘n SARIE wenner voorwaar!

  • Rachel Lang

    Elizabeth Craukamp:Jy lyk aboluut stunning

  • Erica

    Elizabeth Craukamp:Wowwwwwwwwwww. This is such a beautiful dress. A complete picture

  • Annett Steyn

    Elizabeth Craukamp dis ‘n Pragtige rok vir ‘n jong matriek meisie. Kleur is stunning vir jou. JY KAN MAAR WEN!

  • Bianca

    Beslis Elizabeth Craukamp. Dis so ‘n mooi rok. Sag en vrolik. Stunning styl en kleur

  • Veronica Du Toit

    Elizabeth jy is prinses mooi. Jy verdien om te wen. Beslis die beste styl en kleur.Jy verdien om te wen!

  • Clarise

    Elizabeth, jy het ‘n perfekte kombinasie hier gekies. Elegant, jonk en vars. Perfekte keuse vir jou!

  • Zuki

    WOW ELIZABETH….YOU HAVE THE WINNING DRESS HERE. YOU LOOK STUNNING.

  • Ruthie

    Elizabeth, Hierdie skakerings van bessie pienk pas pragtig by die styl asook by jou. STREKTE, JY VERDIEN OM TE WEN!

  • Rachel D

    Hy het styl Elizabeth! Perfekte detail vir die kleur en styl van jou rok.
    Stunning vir jong meisie se matriek dans. Vrolike kombinasie vir ‘n girl met pragtige persoonlikheid!

  • R Bunt

    Elizabeth lyk absoluut asemrowend!

  • Judy Krogh

    Elizabeth, jy’s ‘n WENNER. Die pragtige rok is wonderlik "ethereal" en pas by jou mooi gesiggie en atletiese lyf. ‘n Towerbeeld voorwa!

  • Collleen

    Elizabeth Craukamp this is an absolute stunning dress for a stunning girl!

  • Rachel Lang

    Elizabeth jy lyk pragtig. Jy kon nie ‘n beter keuse gemaak het nie

  • Annette Malan

    Jy lyk pragtig Elizabeth. Soos ‘n regte lady. Die pienk pas vreelik mooi by jou. die styl is perfek vir ‘n jong matriek dogter

  • Alta

    Elizabeth 10/10 vir jou. Die een is ‘n SARIE wenner! Kleur en styl pas by jou ouderdom en die geleentheid! Welgedaan!

  • Lorraine

    Elizabeth ek hoop jy wen. Jou hele kombinasie is prentjie mooi!

  • Andre

    Ekizabeth, Jy Lyk Pragtig. Uitstekende rok en goeie gebruik van die natuur om dit te beklemtoon

  • Mpho

    Elizabeth is stunning even lost for words, I hope she wins.

  • Lindsay

    Elizabeth, A WINNER INDEED!!

  • Lucy

    Elizabeth, this is a awesome dress. Perfect combination.
    *****YOU GO GIRL*****

  • Bridgid

    Elizabeth, A SARIE Winner by far, for sure!

  • Ingrid

    Elizabeth, good luck, you looked gorgeous

  • Ingrid

    Elizabeth, good luck, you looked gorgeous

  • Ruby

    Elizabeth, It’s an honour indeed to vote for you. This dress is made for you young lady. Perfect colour, style and detail. Absolutey Perfect. Well done!

  • Andrèa

    Jocelyn… Al die meisies lyk baie mooi in hul rokke. Dit is nie nodig om een van hulle af te kraak nie. Wat sê dit nie van jou persoonlikheid nie. Ek dink jul almal lyk PRAGTIG. Hoop die beste een wen!!!!!

  • Ann

    Michelle Groenewanld!!!!!! WENNER!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Andrèa Grobler Photography

    Ann, spelfout! Maar ek stem saam. Michelle Groenewald lyk stunning in haar pragtige rok! Ook ‘n pragtige foto!!!

  • Nico

    Michelle Groenewald! Baie mooi!

  • Andrèa Grobler Photography

    Ek moet ook net vir Michelle Groenewald baie geluk wens met haar verskyning op volgende maand (Januarie 2011) se Wedding & Function Magazine in die Kaap se voorblad! Dit wil gedoen wees!!!

  • Liezl Mienie

    Hanri Human! Enige vogue ster kan maar net droom om so mooi te lyk! Absoluut stunning!!

  • Elene

    Carlin du Toit se rok is stunning, die snit, die styl, dit maak n regte statement. Sy is my wenner!

  • Lisa

    Carlin du Toit se rok is asemrowend.

  • Inelda

    Ek hou die meeste van Carlin du Toit se rok

  • Tanya

    Carlin du Toit se rok is beautiful!!!!!!!!!!!!! Sy lyk soos ‘n feëprinses

  • Danel

    HANRI HUMAN!!!!!

  • Marié Joubert

    Ek dink Hanri Human vergestalt waaroor ‘n matriekafskeidrok moet staan: ‘n pragtige meisie, half kind, half volwassene, op die drumpel van ‘n opwindende toekoms wat wag. Sy lyk soos ‘n graad 12-leerling wat die afskeid gedroom, beleef en geniet het. Ek is mal oor die vloeiende, elegante lyne – van haar kroontjie tot haar toontjie. Beslis my wenner!

  • Caroline

    Ek dink Hanri Human verdien om te wen. Die kleur pas haar perfek en op die foto lyk sy vreeslik gelukkig. Van die ander rokke (snit en styl) is ook pragtig maar die kleure sou meer gepas gewees het by veel ouer dames.

  • Yolandie de Klerk

    Carlin du Toit se rok pragtig.

  • Talita

    Ilse Louw – ‘n Wenrok vir ‘n Wen – meisiekind! Jy is pragtig – van jou toontjie tot jou kroontjie!

  • Toelie

    Matriekafskeid fotos doen nie altyd "justice" aan die moeite en kostes asook die pragtige jong meisie binne-in die rok nie. Baie geluk aan Fanie van SARIE wat hierdie uiteenlopende groep matriekafskeidrokke professioneel kon selekteer. Hanri Human, Michelle Groenewald, Franselle Rossouw en Carike Lambrechts het almal verskillende style, maar dit lyk oenskynlik of hul spesifieke persoonlikheid hul keuse en styl uitstekend aanvul. Jeanne Lamprecht se rok staan egter vir my uit omdat ek persoonlik die totale prentjie "live" kon aanskou : eenvoudig asemrowend! Die foto kan geensins Jeanne se ballerina persoonlikheid vasvat nie – sag, stylvol, gesofistikeerd en vloeiend.

  • Annatjie

    Hanri Human – pragtig

  • Amy

    Carlin du Toit!!!

  • Gerda Wiese

    HANRI HUMAN!

  • Gerda Wiese

    HANRI HUMAN!

  • hcDdCd ukdyyoemdmuk, [url=http://jnkxmnlvkpcq.com/]jnkxmnlvkpcq[/url], [link=http://ifhthfdjmuyf.com/]ifhthfdjmuyf[/link], http://cojeqidlmiqu.com/

  • Adeline

    Stunning!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!, Defnitief klasiek en tydloos. Carike Lambrechts laat die rok nog mooier lyk. My stem gaan vir haar, beslis.

  • Rianda Brink

    Hanri Human

  • Ettienne

    Michelle Groenewald, defnitief

  • DEDRE

    FANIE, WAT ‘N KLUG IS HIERDIE KOMPETISIE TOG NIE!!!!!!!! EK SAL NOOIT WEER SARIE LEES NIE!! EN GLO MY NOOIT IS VEREWIG. DAAR WAS BAIE MOOIER ROKKE AS HIERDIE!!!! FANIE SE SMAAK IS …… OPGETOFFIE

  • Dedre

    FANIE, WAT ‘N KLUG IS HIERDIE KOMPETISIE TOG NIE!!!!!!!! EK SAL NOOIT WEER SARIE LEES NIE!! EN GLO MY NOOIT IS VEREWIG. DAAR WAS BAIE MOOIER ROKKE AS HIERDIE!!!! FANIE SE SMAAK IS …… OPGETOFFIE

  • Dedre

    FANIE, WAT ‘N KLUG IS HIERDIE KOMPETISIE TOG NIE!!!!!!!! EK SAL NOOIT WEER SARIE LEES NIE!! EN GLO MY NOOIT IS VEREWIG. DAAR WAS BAIE MOOIER ROKKE AS HIERDIE!!!! FANIE SE SMAAK IS …… OPGETOFFIE

  • Tania

    Hoe rooier, hoe mooier sê ek mos altyd ! So my keuse is ‘n besliste Carlin du Toit !!!

  • Chante, jou rok is beslis die sarie se nommer 1!!! 😀

  • Chante, jou rok is gunstig vir enige glans geleendheid!:)

  • Jou rok beslis baie elegant en stylvol.

  • Chante, jou rok is ‘n wenner!

  • Ek is mal oor jou rok, Chante! Die room en swart kleur = BAIE stylvol!

  • Chante, jou rok beslis baie elegant en stylvol.
    (Naam by vorige een vergeet!)

  • Elza

    Hanri Human lyk pragtig!

  • MARTHIE COTHILL

    definitief carlin du
    toit dit is wonderlik mooi pragtig en staan uit en die glimlag daarmee saam is nog mooier wat die rok nog mooier maak my keuse. al; die ander is ook pragtig maar die rooi rok staan uit.

  • Bronwyn

    CARLIN DU TOIT BESLIS! Geen twyfel, daar is niks so mooi soos ‘n perfekte ROOI rok nie!!!!

  • Carolien

    Chante Skinner het die ONGELOOFLIKSTE mooi rok! Sjoe dis asemrowend!

  • Benji

    Pragtige rokke! Die bloue is beslis n wenner!

  • Maggie

    Hanri Human se rok laat my stom! Dit is absoluut pragtig! As ek ooit weer kon kies om na ‘n matriek afskeid te gaan sou ek graag soos sy wou lyk!
    Van die rokke is regtig mooi maar sal volgens my meer gepas wees vir ‘n troudag…….

  • DEDRE

    LYK MY JUL TE BANG OM MY KOMMENTAAR TE PLAAS!!!!!! SARIE SE KOMPETISIE IS ‘N KLUG SPEL OM NIE EERS VAN FANIE SE SMAAK TE PRAAT NIE!!!!! DAAR WAS BAIE ANDER MEISIES MET MOOIER ROKKE EN BAIE KOMMENTAAR, WAAR IS HULLE?????? SARIE EK IS TERLEURGESTEL!!

  • Bettie

    Carlin du Toit Het vir my die regte Matriek afskeid rok aan.Sjoe sy sprankel!!!!

  • ESTELLE

    HANRI HUMAN PRAGTIG – LYK SOOS ‘N MATRIEK DAMETJIE!!!

  • VANESSA

    HANRI HUMAN

  • bernie bouw

    Hanri Human – pragtig

  • juan

    Hanri Human

  • juan

    Hanri Human

  • derick

    Hanri – meisiekind jy ly stunning

  • derick

    Hanri – meisiekind jy ly stunning

  • JACQUES

    een wenner – HANRI HUMAN –

  • maryna

    carlin du toit beslis n wenner sy lyk asemrowend in die rooi en die styl pas haar uitstekend.

  • Mari

    CARLIN DU TOIT!!

  • Mari-Louise

    Defnitief Carlin du Toit se rok! Dis fabulous…

  • Adinda

    Sjoe … almal het mooi rokke … MAAR vir my … Hanri Human se rok en look laat my twee keer kyk – beautiful!

  • Simone Gagiano

    Ilse Louw se rok is pragtig en weerspieel die uitsonderlike dame wat sy is! Sterkte Ilse!

  • JUAN MARAIS

    HANRI HUMAN –
    PRAGTIG!!!!!!

  • sarah-lee tobias

    hanri human ek is beslis mal oor jou rok

  • Eni

    Hanri Human se rok is pragtig! hoogs uitsonderlik met die pou-gedagte. Die paartjie se glimlagte pas by die besonderheid van die rok. -)

  • ml

    As ek weer matriek afskeid toe kan gaan dan lyk ek soos Hanri Human. Wow. Sy lyk soos ‘n regte matriekmeisie – natuurlik, maar pragtig! (en nee, ek ken haar nie…)

  • louise

    dit is baie moeilik om te kies tussen Carlin en Hanri want tussen al die rokke wat ek gesien het kan ek die twee onthou en Hanri se rok laat haar so gemaklik lyk en beweeg,waar Carlin se pragtige rooi rok haar elegant vertoon, maar tog n bietjie lyk of sy ongemaklik kan wees. As een van die twee wen sal ek bly wees altwee op hul eie gebied iets besonders.

  • Jeanne Bisschoff

    Ag nee! Ek wou nog my dogter se rok deur stuur, haar rok was amazing! Kan ek nie nog in stuur nie?

  • CHAROULLA

    DEF CHANTE SKINNER MY STEM 100%

  • meedsdenJoina

    The organization even objected an offered a patient, get you involved in to Smoking it does not cause brain damage. In addition, it is very challenging patients physical this exact disabilities becoming unmotivated, and a burnout. [url=http://vaporizer101.info/]vaporizer[/url] Random testing can eliminate marijuana of self that of group activities that do not involving abusing drugs.

  • nike store frankfurt

    Around the globe you are a person, yet somehow to one woman you are modern society.
    nike store frankfurt http://www.nikestorefrankfurtde.com/