Het jy gehoor?

Mode Dinge-Handsakke

Handsak van kuns-blinkleer
met kwilt-detail
(R899), Nine West.

WENK

Die dae van sagte, oorgroot handsakke is verby. Maak seker jy kry een in die nuwe styl – ’n handsak met ’n netjiese vorm.

 
Jo Borkett Boksie Handsak Guess luiperd patroon
Boksie-handsak van leer (R1 290),
Jo Borkett.
Handsak van bedrukte
jacquard-weefstof (R1 499), Guess.
Louis Vuitton Seildoek sak Sissy Boy kunsleer
Sak van seildoek (R8 100), Louis
Vuitton.
Handsak van kunsleer
(R595), Sissy Boy
Guess kunskrokodilvel Tag Heuer kalfsleer
Handsak van kunskrokodilvel
(R1 299), Guess.
Kalfsleersak
met roomkleurige en rooi strepe
(R3 995), TagHeuer
Nine West kwilt-detail Mari and Me geweefde leer
Handsak van kunsblinkleer
met kwilt-detail (R499), Nine
West.
Leerhandsak met geweefde
detail
(R999), Mari and Me.