fw10_caroline_white_dress_action_crops
Het jy gehoor?

Tennismodes op die baan

Nie net oor die spel wat sy opdis nie, maar ook oor die uitrustings wat sy op die baan dra. Baie meen dat haar tennisrok wat deur Stella McCartney vir Adidas ontwerp is, te kort is.

Toe sy op die mediakonferensie ná haar oorwinning oor Maria Sharapova oor die rok uitgevra is, was haar antwoord volgens The Huffington Post: “Ek dink dit is mooi”, en bygevoeg dat sy nou meer mans-aanhangers het.

Die rok, wat deel is van Adidas deur Stella McCartney se herfs-winterreeks vir 2010-’11, is nog nie in Suid-Afrika beskikbaar nie. Dié reeks is ‘n voortsetting van die lente-somerreeks vir 2010 met sy baie vroulike voorkoms, geïnspireer deur lingerie, kant en die korset. Die nousluitende snitte word vervaardig van materiale wat jou liggaam droog hou deur vog weg van jou lyf te hou.

Met haar oorwinning oor Maria Sharapova het Caroline tot die kwarteindronde deurgedring.

  • http://trcqmlfrrbei.com/ cqhgljo

    z03eZX udumbiobveoc, [url=http://bfwgolxwkwrv.com/]bfwgolxwkwrv[/url], [link=http://kyaljatvegki.com/]kyaljatvegki[/link], http://jcgkdhtrnwiu.com/