sr1103modenuus_1_
Het jy gehoor?

Moderne Eenvoud

 

Eenvoudige klereitems kraai altyd koning,
ongeag jou ouderdom. Hou net bykomstighede
soos skoene en sonbrille modern

Michelle van Rooyen, mode-intern

Michelle se kopie van die maand
’n sonbril met ’n luiperdmotief-raam
R595, Buch + Deichmann.

 

Moulose Top


Moulose top

Hou by skoon lyne en
vervang juweliersware met
’n serp.

            Skemerkelkie-rok

Hakke en jeans

Rol jou jeans se pype op om
jou hoë hakke te wys by ’n
klassieke denim-uitrusting.