Het jy gehoor?

‘n Deli vir jou denims?

 Bestel net jou perfekte jeans vanaf ‘n “spyskaart” en kies boonop ‘n “sexy” snit daarby. So maklik soos dit. Besoek gerus die winkel met sy glansende en moderne ontwerp. Jeans se pryse wissel tussen R399 en R699.

Waar? Cavendish Square, Winkel F19, Kaapstad. Tel. 021 674 6186 of besoek www.sissyboy.co.za