Het jy gehoor?

Dra jou SARIE-serp en wys on hoe jy lyk!

“Die serp is dié seisoen se moet-hê-modebykomstigheid. Jou SARIE-geskenkserp in een van 6 kleure is sag en lig en heerlike inspirasie om dit op verskillende maniere te dra, soos hier: Knoop dit in jou hare, om jou nek of om jou lyf.” – Isabella Niehaus, waarnemende moderedakteur.

[box:full:grey:both]

Maak só:

[/box]

Knoop dit modieus om jou nek 1. Neem ‘n foto van jouself met jou SARIE-serp aan. Stoor dit op jou rekenaar.
(As jy dit met jou slimfoon doen, volg net die share-opsies op jou foon en deel dit met ons.)
  2. As jy dit op jou rekenaar doen, gaan na www.facebook.com/SARIE.tydskrif en klik en kies die ‘Photo’ opsie onder share, bo-aan die bladsy.
  3. Browse en laai jou foto op.
  • Karin

    HI

    Is die serpe nie vir intekenare beskikbaar nie? Ek het nie een saam met my uitgawe ontvang nie.

    Hoe kry ons die Sarie Kreatief in die hande?

    Karin B

  • Michelle

    Ja, ek wil ook VERSKRIKLIK GRAAG die Sarie kreatief hê!!!

  • Sonja

    Dis hoekom ek nie meer ‘n intekenaar is nie, tenspyte daarvan dat die Sarie goedkoper is. Ek het al te veel "uitgelose" op sulke gratis bederfies, want die intekenare kry dit nie.

  • MARIE-LOUISE SCOTT

    BAIE DANKIE SARIE MY SERPIE IS PRAGTIG!!

  • Sonika

    Ek stem saam met Sonja – ek is nou ‘n 1ste keer intekenaar – maar gaan verseker nie hernu vir nog ‘n jaar nie. Ek kry geen items saam met my Sarie nie, en my Sarie is elke maand laat in die pos, dit is al in die winkels beskikbaar, dan kom dit eers by my aan, hoe werk dit? Sal maar eerder weer dit in die winkels ook en al die gratis bederfies ook kry.
    Ek wil ook graag weet, waar kan ek ‘n Sarie kreatief kry? Hier op die platteland kry ek dit nie in die winkels nie.

  • Annemarie

    Hi, ek wil ook graag weet waar ek ‘n Sarie Kreatief in die hande kan kry? Ek bly in Vanderbijlpark en kry dit nie by my winkel nie.

  • Elsa

    Baie dankie Sarie, ek is ‘n intekenaar en ek het my Sarie ordentlik met plastiek verpak in pos gekry met ‘n pragtige serp binne!

  • Elsa

    Ek wil ook graag die Sarie kreatief he???? Waar kan ons dit in Port Elizabeth kry??

    En dankie, ek is ‘n intekenaar nou al vir die 3de jaar, en kry AL my gratis goodies saam met Sarie!!! So baie dankie daarvoor. Sarie BO!!!!