jp128croprz
Het jy gehoor?

Natuurlike vesels

 En op 11 Maart 2009 het die plaaslike modehuis KLûK CGDT hul De-Luxury-modevertoning in samewerking met die Sybokhaar- en Wol-industrieë aangebied. Hul inspirasie was Cole Porter se musiekblyspel De-Lovely.

Tot Michelle Obama het tydens die Amerikaanse presidents-inhuldiging ’n uitrusting van sybokhaar uit ons eie Oos-Kaap gedra! Suid-Afrika is die grootste sybokhaar-produsent ter wêreld – sowat 4 miljoen kg per jaar! So koop vanjaar natuurlik: Kies linne, katoen, wol, sybokhaar, bamboes, kasjmier, sy en alpaca

Besoek www.kluk.co.za of skakel 083 377 7780 vir nog KLûK CGDT-inspirasie.

Vind meer uit oor sybokhaar by www.mohair.co.za

   

Jas van sybokhaar (regs) en partytjierok met kammerband (links)

Modieuse fedora-hoed en reënjas van sybokhaar  
Sexy sybokhaar-oorvourok

Langbroek en korset van
sybokhaar en sychiffonbloes