ss1005sa02
Het jy gehoor?

Winter 2010: Mode-trends uit Kaapstad

WENKE:

* Dra luiperdvelmotief net saammet swart, steenkleur of bruin.
* Vermy ander patrone daarmee saam.
* Saam met fluweel skep dit ‘n luukse wintervoorkoms.
Serp
Serp van wolmengelstof
R290
Jo Borkett

Kry jou nuutste winter trends in jou Mei 2010 uitgawe van SARIE

Inspirasie van oorsee:

Isabel Marant se herfs 2009 – winter 2010-reeks tydens Parys modeweek.

 

  • http://www.blossombags.co.za Anja

    Ek is versot op klassieke Afrika motiewe (nie slegs dierepatrone nie maar alle afrika geinspireerde ontwerpe)- nie die tipiese ‘Kruger wildtuin-gordynmotiewe nie’! Ek dink dit is deel van almal wat hier woon en grootgeword het. Selfs internasionaal is mense steeds mal daaroor en lyk dit nie of hulle genoeg daarvan kry nie, veral as dit op ‘n stylvolle wyse gebruik word. Ek maak ‘n reeks handsakke van leer en materiaal wat ek hier in Suid-Afrika kry (slegs plaaslike ontwerpers). Kyk gerus na my webblad http://www.blossombags.co.za

  • http://hskkmzquegav.com/ svbeijimyl

    DCrO4b xhjckjhgbiav, [url=http://fmswkjibrqfi.com/]fmswkjibrqfi[/url], [link=http://swkjncixgdvw.com/]swkjncixgdvw[/link], http://whhbmktbssgs.com/