mari_kushner
Het jy gehoor?

Whitey Basson se dogter maak nuwe boutiek oop

Met ‘n elegante kombinasie van die Kaap se who’s who, fynkos soos tempura prawns en eend-spring rolls deur bekende sjef Jenny Morris, Nataniël wat gesorg het vir skaterlag-seremoniemeester-oomblikkes en ‘n winkel vol deftige klere (waarvan die meeste reeds verkoop of bespreek was) kon Mari Kushner nie met minder as ‘n staande ovasie wegstap nie.

Bekende besigheidspaartjie Christo en Caro Wiese en celebs soos Minki van der Westhuizen, Michelle McLean, Jo-Ann Strauss, Karen Berman (Barnard), Wilma van der Bijl en Soli Philander was almal by die opening. Mandoza het gesing! En internasionale modelle Isri, Kudzani en Tomsin het die klere vertoon.

Dis waar jy gesien wil wees!

Kyk wie was almal daar!

 

Annalise Basson en Soli Philander

Whitey en Annelise Basson

Die binnekant van Mari and Me