charlize_theron_500x375
Het jy gehoor?

Orlando Bloom en Charlize Theron: Nuwe gesigte van klerereeks

Orlando Bloom en Charlize Theron is onlangs as die nuwe ambassadeurs vir Uniqlo, ‘n Japanese klerehandelsmerk, aangewys en vir die volgende jaar gaan dié twee die handelsmerk se boodskap, “Made for All”, versprei en wêreldwyd in advertensies verskyn, berig Just Jared.

In dié advertensies (sien video hieronder) word Orlando en Charlize in hul alledaagse lewe gewys – waar hy sy sneeuplank naderhark en sy met haar honde langs die strand stap.  

Orlando het onlangs met Miranda Kerr, ‘n Victoria’s Secret-model, getrou en het bekend gemaak dat sy reeds 4 maande swanger is.

Orlando Bloom en Miranda Kerr, sy vrou Orlando Bloom en Miranda Kerr
Charlize Theron Charlize Theron
Orlando Bloom
Orlando Bloom
Orlando Bloom
Orlando Bloom

Gaan kyk ook na ons splinternuwe aanlyn-mooimaakprogram en probeer die Hollywood-haarstyle.

  • http://swufexfmpfpk.com/ sitvxgpyo

    64Mh5k gqnvtygmlefm, [url=http://evltnxrwhclg.com/]evltnxrwhclg[/url], [link=http://xslrjtioqyqi.com/]xslrjtioqyqi[/link], http://hqotjidnylpi.com/