prada_a_therapy_film_polanski_1
Het jy gehoor?

Oscar-bekroonde span maak kortfilm vir Prada

Helena Boham Carter (wat in 2011 benoem is vir ‘n Oscar vir The King’s Speech), Ben Kingsley (wat in 1983 ‘n Oscar ingepalm het vir Ghandi) en Roman Polanski (Oscar vir Beste Regisseur vir sy 2002-fliek, The Pianist) span saam vir ‘n kortfilm waarin Ben Kingsley absoluut briljant is sonder om een woord te sê!