Het jy gehoor?

Parlotones-sneaker

 Superga, bekend as “The Poeple’s Shoe of Italy” (die meeste Italianers dra dit van kleins af), sal diè skoen vervaardig. Die Parlotones is bekend vir hul romantiese lirieke, unieke swart-en-rooi klerekas en klassieke swart Superga-sneakers met rooi veters. Die skoene sal van Desember 2010 by Sportscene beskikbaar wees.

[box:full:grey:both]

Dit het dus sin gemak om ‘n eksklusiewe Parlotones-skoen te ontwerp wat hul aanhangers ‘n kans gee om hul styl na te volg,” sê Griag Joseph, finansiële hoof van Superga Footwear in SA.

[/box]