sr1011mode26
Het jy gehoor?

Kies ‘n driekwart-rok vir partytjie-tyd

 

 

Met die komende trouseisoen en
jaareind-gesellighede is ‘n
driekwart-partytjierok net die kopie, veral as dit skouerloos is. Hierdie snitte kan maklik van dagdrag tot aandklere verander word.” 


- Lara Hut & Yorika Alty van Wild Fig.

 
Vir soortgelyke driekwart-rokke (R999,95), Mango.  

Driekwart-rok, Mango