Het jy gehoor?

Raai watter Binnelanders-akteur hou sy lyf model by 2010-Afrika-modeweek?

Die sexy akteur Dawid Minnaar van Binneland Sub Judice is ‘n model vir Noir se mansreeks by vanjaar se Afrika Modeweek by die Sandton Konvensiesentrum in Johannesburg.

En Bafana Bafana-sokkerster Matthew Booth se vrou, Sonia, was ook op die loopplank in ‘n fantasie-skepping van David Tlale.



  • Amanda

    Dis ‘n verrassing.
    Niks mooiers as ‘n man mooi na homself kyk nie. Nie almal van sy ouderdom lyk so goed soos David nie. Nogal sexy!

  • Eb38IN lyjetuckpibq, [url=http://uqhyniutotpj.com/]uqhyniutotpj[/url], [link=http://jadllitxwkck.com/]jadllitxwkck[/link], http://uvckqhqkakeh.com/

  • sjoe!! Hy lyk beslis goed vir sy ouderdom!! Ek’s bly om te sien modeweek gebruik iemand bietjie ouer! My ma sal nou hiervan hou! 🙂